Genesing uit die natuur

Giftige plante

Michele du Plessis Nie alle plante is voordelig nie; sommiges kan jou baie siek of  selfs dood maak. Baie keer is die simptome wat op die eet van party giftige plante volg, baie soos dié ná ’n oordosis hart- of maagmedisyne. Gelukkig word betreklik min mense deur plante vergiftig, omdat ’n mens dit normaalweg sal […]