Onderstaande is ‘n uittreksel uit haar boek, Want die kiewiet maak weer nes. My kind, Ek is jou Herder, jou hart se Oppasser. Ek gee vir jou My vrede. Wanneer jy moeg word druk Ek jou styf teen My bors vas, sodat jy kan rus. Wanneer jy op die klip-paaie van die lewe uitgespoeg word, […]
Katrienkie
EK GLO . . .
Uit Katrienkie Onderstaande is ‘n uittreksel uit haar boek, Want die kiewiet maak weer nes. Ek glo in God die Vader . . . Dit is Hy wat Lig maak wanneer die donker alles wil toemaak. Dit is Hy wat vir die see sê tot waar sy branders mag kom. Dit is Hy wat die […]
HOUTHUISIES. . . VIR JOB
Uit Katrienkie Onderstaande is ‘n uittreksel uit haar boek, Want die kiewiet maak weer nes. Beste Job, Die lewe het ‘n manier om ‘n mens oornag uit die veiligheid en sekuriteit van jou lewens huisie te skop, en jou hart uit te spoeg in ‘n flenter-houthuisie. Jy ken van houthuisies, nè Job. Een oomblik is […]
PSALM 139 . . . VIR JOU
Uit Katrienkie Onderstaande is ‘n uittreksel uit haar boek, Want die kiewiet maak weer nes. My kind, Ek ken jou. Ek weet nie net van jou nie. Ek neem nie net kennis van jou nie. Ek is nie net bewus van jou bestaan nie. Ek KEN jou. Ek weet wanneer jy gaan sit. En Ek […]
KERSFEES -VERLANG Uittreksel uit Katrienkie- Sommer net…
Dit is amper Kersfees, Pa. En my hart verlang so baie vir jou. Dit is asof my onthou in hierdie feestyd sommer ekstra ver paadjies terugstap. Ons laaste Kersfees, voordat die kanker jou onthou ook weggevat het… toe het jy nog my naam geken, Pa. Ek verlang vir jou. Dis snaaks, nè Pa, hoe die […]