Entertainment Katrienkie

Psalm 23 Uit Katrienkie

Onderstaande is ‘n uittreksel uit haar boek, Want die kiewiet maak weer nes. My kind, Ek is jou Herder, jou hart se Oppasser. Ek gee vir jou My vrede. Wanneer jy moeg word druk Ek jou styf teen My bors vas, sodat jy kan rus. Wanneer jy op die klip-paaie van die lewe uitgespoeg word, […]

Entertainment Katrienkie

EK GLO . . .

Uit Katrienkie Onderstaande is ‘n uittreksel uit haar boek, Want die kiewiet maak weer nes. Ek glo in God die Vader . . . Dit is Hy wat Lig maak wanneer die donker alles wil toemaak. Dit is Hy wat vir die see sê tot waar sy branders mag kom. Dit is Hy wat die […]

Katrienkie

HOUTHUISIES. . . VIR JOB

Uit Katrienkie Onderstaande is ‘n uittreksel uit haar boek, Want die kiewiet maak weer nes. Beste Job, Die lewe het ‘n manier om ‘n mens oornag uit die veiligheid en sekuriteit van jou lewens huisie te skop, en jou hart uit te spoeg in ‘n flenter-houthuisie. Jy ken van houthuisies, nè Job. Een oomblik is […]

Entertainment

Oppi mens af…

Hoeveel keer in ‘n mens se lewe kom jy te staan voor dinge wat onoorkombaar lyk? Soos in, hoe nou, Liewe Vader? As dit by mens se kinders kom en die probleem lê daar, voel mens eers mateloos magteloos. Gebreekte harte, stukkende knieë, nerfaf arms, kop wonde, woede uitbarstings… dit alles is deel van ouers […]

Entertainment

4-7 Dae…

4-7 Dae, dan sal ons weet. Hoeveel keer probeer ons nie mekaar gerusstel met hierdie woorde nie? 4-7 Dae se worry en wroeg en what ifs en dink, oordink en weereens dink. 4-7 Dae se scenarios uitmekaar trek om te weet presies net waar jy kon verkeerd gaan. 4-7 Dae se warboel van emosies: hartseer, […]