Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

Ons is al amper weer by Krismis, so vinnig het die tyd gevlieg. En soos die gebruik nou maar is, vra almal vir donasies by arm mense om vir armer mense ‘n Krismis boks of iets te kan gee. Daar is bokse vir kinders, bokse vir wit plakkerskampe, bokse vir honger mense… Om nie eens […]

Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

As daar nou een ding is wat my moer metertjie diep in die pers in stoot, is dit hierdie verdomde skuldinvorderaars wat nie kan verstaan dat Mr So-en-So nie by jou landlyn nommer te vinde is nie. Mooi praat en verduidelik help nie, vloek werk nie, hulle glo dat as dit die nommer is, moet […]

Alternatiewe Anna News

Alternatiewe Anna

Soms dink ek my kleinkinders is onnodiglik aspris. Kyk nou maar net na hulle begrip van oud. “Ouma is seker baie oud want Ouma het baie kreukels in Ouma se gesig,” of “Ouma moet baie oud wees om so stadig te loop.” Ek is al ‘n paar keer heel onvleiende woorde toegevoeg deur hulle, maar […]

Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

Kyk, met hierdie wêreld wat so mal ruk het bitter min mense rêrig iets om oor te lag. Nou met hierdie vreeslike aanval op die Sabie mense, is daar nog minder om eers oor te smile, want vrees vir mens se eie veiligheid en die van jou geliefdes is nou eers erg. So tussen pandemies […]

Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

Kleinkinders. Of kom ek sê eerder: kleindogters. My definisie van ‘n kleindogter is “die oulikste ding op twee beentjies, wat soos ‘n prinses kan lyk, soos ‘n maer vark kan skreeu, soos modder en stof kan ruik en oupa in haar handsak ronddra.” Ons middelste kleindogter het nou-die-dag by ons gekuier. Ja, ja, ek weet […]