Mense wat nie het nie diere het nie, se lewens moet maar baie leeg wees. Kyk nou maar net vir Old Man River en sy Toontjies. Man, daardie is nou a match made in heaven. Die hond verafgod die ou man wat op sy beurt weer dink dat as Toontjies gaan sit, die son ondergaan. […]
Alternatiewe Anna
Alternatiewe Anna
As daar nou een ding is wat my eindeloos fassineer is dit hierdie kos programme. Soos Top Chef en American Barbecue en Sugar High. Dit fassineer my dat mens twee slaaiblare en een stukkie vis met druppels sous oral, behalwe op die vis, kos kan noem. Ek is seker Old Man River sal so geaffronteerd […]
Alternatiewe Anna
Daar heers ‘n koue oorlog in ons huis. Man, ek en OMR praat skaars met mekaar. En dit alles oor sokkies. Kouse, verdomde kouse wat weg raak tussen was en kas en nou kry ek die skuld. Ek is sommer skuins oor die hele petalje. Sien, die ding het nou so gekom. OMR gooi sy […]
Alternatiewe Anna
Met kinders saam kan mens nooit seker versigtig genoeg wees nie. Maar die ding is hoe om sekere goed aan knee-high kinders te verduidelik sonder om hulle te scar for life. Of dat hulle in hulle vroe 20s of 30s besef ek is getraumatiseer deur iets wat my se ma gesê het. Dit is mos […]
Alternatiewe Anna
Ek wat Anna is, dink ons moet Krismis skip hierdie jaar. Ons kan Nuwejaar dan sommer vinniger hou; dit aanskuif met ‘n paar dae en miskien dan Krismis hou daar iewers in Februarie. Let wel. Ek sê miskien. Ek dink nie daar is baie mense wat uitsien na Krismis nie. Baie mense het geliefdes aan […]