News Schools

ROB FERREIRA LEERLINGE BESOEK ILE DE LA REUNION

Gedurende die afgelope Oktober vakansie het 24 leerlinge van Hoërskool Rob Ferreira die Réunioneiland besoek.  Dit vorm deel van ʼn kulturele uitruil program waar leerlinge van Réunion onsook besoek.Die groep het gesnorkel in die lagoon, op ʼn bootrit met ʼn glas bodem gegaan, die vulkaan besoek, canyoning gedoen en aan vele ander pret aktiwiteite deelgeneem.Almal weet ook nou hoe om in Frans te groet en dankie te sê.

Ons wil net almal sê: “Merci beaucoup” aan Rob wat vir ons die geleentheid gegee het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *