News Social

kykNET hoe rock Innibos nou

Nuuskantoor 5 Junie 2017 Die finaliste in die RockRumoer-kompetisie kan op 5 Julie op die kykNET Nou!-rockverhoog gesien word. Die finaliste is: After Robot, Pretorianers Generasie Stasie, Matt Carstens, Kirkland en Having Cows. Die twee beste finaliste sal dan op Die Standard Bank-hoofverhoog op Donderdagaand, 6 Julie, saam met Arno Carstens, Hemelbesem, Mathew Mole, Majozi, […]