News Social

Innibos kondig handwerkkuns wenners aan

Nuuskantoor 5 Julie 2017 Die wenners van die eerste Innibos Nasionale Handwerkkuns-kompetisie is op Sonday, 2 Julie aangekondig. Daaar was meer as 700 inskrywings landswyd ontvang. Thami Kiti (Kaapstad) het die R50 000 Platinumprys gewen met sy fyn houtsneewerk van sy stapkieries. Die uitsonderlik geweefde mandjie wat deur Vanah Ndwandwe (Kwazulu-Natal) gemaak is het die […]

News Social

Innibos My Dertig Uitstalling

Nuuskantoor 3 Julie 2017 John-Anthony Boerma, (kunskurator, Innibos Nasionale Kunstefees) beeld die vele dimensies van kuns uit deur ʼn unieke verskeidenheid van dertig kunswerke deur dertig wêreldbekende Suid-Afrikaanse kunstenaars na die Laeveld te bring. My Dertig is ʼn kompilasie van kunswerke van verskillende mediums wat op ʼn internasionale vlak kommentaar lewer op die Suid-Afrikaanse samelewing, […]

News Social

Innibos Kuns-in-beweging-parade

Nuuskantoor 3 Julie 2017 Die Innibos Kuns-in-beweging-parade sal deel wees van die amptelike opening van die fees. Die parade sal deur die strate van Mbombela beweeg om unieke kunswerke en Mpumalanga se kultuur uit te beeld. Dit sluit in kleurvolle vlotte en interessante uitrustings deur byna 800 deelnemers. Die parade sal op Woensdag, 5 Julie […]

Social

Innibos 2017 Klassieke Kamers

Nuuskantoor 29 Junie 2017 Innibos feesgangers wat opsoek is na ’n uitsonderlike musiekervaring, moet nie Klassiek Kamers se konsertreis misloop nie. Hierdie konsert bied optredes van Suid Afrika se gewildste klassieke kunstenaars aan. Die produksie beloof musikale opvoerings wat selfs die fynproewer tevrede sal stel! Die sermoniemeester en toerleier is radiopersoonlikheid, Christelle Webb-Joubert. Dirkie van […]

News Schools

Innibos 2017 bied vermaak verskeidenheid

Nuuskantoor 29 Junie 2017 Die Mhoba Rum Boma-kuierteater sal die plek wees om kort eenmanvertonings, toneelproduksies en interessante onderhoude met teatermense gedurende Innibos 2017 te sien. Wessel Pretorius bring saam met David Viviers die toneelstuk Klara Maas se hart is gebreek. Dié stuk het die Kanna vir beste debuutwerk by die KKNK gewen verlede jaar. […]