Local Sport

Ringbal kampioenskappe

Michele du Plessis Die Nasionale Ringbal Kampioenskappe het op Sondag, 16 Julie, die amptelike opening gehad te Bergvlam Hoërskool, Nelspruit. Spanne van regoor die land, vanaf onder andere Durban, Limpopo, Gauteng, die Laeveld en Hoëveld, neem deel aan die kampioenskappe. Sowat 1400 spelers is teenwoordig. Vanaf Maandag, 17 Julie, tot Saterdag, 22 Julie, kompeteer die […]

Local Sport News Schools

Leerling spog op die sportveld

Nuuskantoor 2 Junie 2017 Laerskool Witrivier leerling, Kayla de Villiers, is gekies vir die Mpumalanga Hokkie onder 13A-span. Kayla, ‘n graad sewe leerling, gaan nou as voorspeler haar provinsie by die toernooi in Potchefstroom vanaf 2 tot 6 Julie verteenwoordig. Sy is ook vir die Neltbal Mpumalanga onder 13 span gekies waar sy in die […]