Local Sport News Schools

Leerling spog op die sportveld

Nuuskantoor 2 Junie 2017 Laerskool Witrivier leerling, Kayla de Villiers, is gekies vir die Mpumalanga Hokkie onder 13A-span. Kayla, ‘n graad sewe leerling, gaan nou as voorspeler haar provinsie by die toernooi in Potchefstroom vanaf 2 tot 6 Julie verteenwoordig. Sy is ook vir die Neltbal Mpumalanga onder 13 span gekies waar sy in die […]