Op pad

Keuses

Lieze Loots   Alles in en om my word bepaal deur keuses. Grotes en kleintjies. Belangrikes en minder belangrikes. Maklikes en moeilikes. Lewensveranderende besluite. Allerdaaglikse bestaan-besluite. Sonder-dat-jy-bewus-is-daarvan-besluite. Impulsiewe besluite. Weldeurdagte en oor-oor-dink-besluite. Maar soms kom klop daar gekamoefleerde  keuses aan jou deur… Moeilik om raak te sien. Maar maklik om verkeerd te kry. Om op […]