Op pad

Lieze Loots My hart onthou dit… Godgegewe waarheid en getrouheid… beloftes van rouklere wat uitgetrek word… die vooruitsig van feesklere wat aangetrek word…  en ten spyte van rou en hartseer […]

Op pad

Lieze Loots ‘n Stukkende treinspoor… wat kronkel-kronkel strek… oor heuwels en deur valleie, en verdwyn in die verte… Opgebruik en laat staan.  Amper soos die voos-geryde paaie vol potgate. Sonder […]

OP Pad

Lieze Loots Die prentjie-geskenk begin die vorige aand al… ‘n Blinkhelder, vól-volmaan wat in die grootse glorie opkom oor die horison… Vanaf die oostekant af… al die pad deur die […]

Op pad…

Lieze Loots Ek ken die afdraaipaaie. Die kronkelpaaie. Die op-en-af-paaie. Swaar opdraandes en meesleurende afdraandes. Maar ek ken ook U stem en aansporing. Ek ken U aanmoediging en bemoediging. Ek […]

Op Pad…

Lieze Loots Hospitaalgang-mense… Mense op en af. Trollies wat jaag. Doelgerigte voetstappe, maar ook dralende, versigtige, huiwerige en amper verlore stappe… Lag en gesels. Teen ‘n muur staan en huil. […]

Op Pad

Lieze Loots Daar is weer ‘n bekende vroegoggend winterbyt in die lug. Verfrissende ysigheid wat teen my wange kom aanlê. En dan die pad teen my baadjie volg en by […]

Keuses

Lieze Loots   Alles in en om my word bepaal deur keuses. Grotes en kleintjies. Belangrikes en minder belangrikes. Maklikes en moeilikes. Lewensveranderende besluite. Allerdaaglikse bestaan-besluite. Sonder-dat-jy-bewus-is-daarvan-besluite. Impulsiewe besluite. Weldeurdagte […]