News Social

kykNET hoe rock Innibos nou

Nuuskantoor 5 Junie 2017 Die finaliste in die RockRumoer-kompetisie kan op 5 Julie op die kykNET Nou!-rockverhoog gesien word. Die finaliste is: After Robot, Pretorianers Generasie Stasie, Matt Carstens, Kirkland en Having Cows. Die twee beste finaliste sal dan op Die Standard Bank-hoofverhoog op Donderdagaand, 6 Julie, saam met Arno Carstens, Hemelbesem, Mathew Mole, Majozi, […]

News Social

Skaterlag vir VAN DER MERWE

Nuuskantoor 5 Junie 2017 Die ikoniese karakter, VAN DER MERWE, is eersdaags op die silwerskerm te sien. Die hoofrol word deur die bekende akteur Rob van Vuuren vertolk. Toegerus met sy wanopvattings, vooroordele en onvermoë om suksesvol te wees, gaan VAN DER MERWE jou laat lag wanneer hy probeer om ’n moeilike situasie reg te […]

News Social

Taking a ride in an American Big Rig

Frieda Paton 2 June 2017 You are never too old for exciting new experiences and I realised this when I became part of the Big Rig Forest Run on its drive from Pilgrim’s Rest to Sabie. While close to retirement age, I had never driven in any truck before but the pleasure was heightened as […]