Social

Kersfees is vir kinders

Clintin Brummer Gedurende Desember het Helpende Hand ʼn Kersfees partytjie vir twaalf kinders gehou by My Way Vakansieoord in Sabie. Helpende Hand voorsitster, Marie Botha, het gesê dat met behulp van borge en HH vrywilligers, dit moontlik was om Kersfees vreugde vir die kinders te bring. Daar was veelvuldige geskenke onder die Kersboom en die […]

Social

Roadshow enlightens residents

Kopano Dibakwane A roadshow was held at the NG Church in Graskop on November 21st. The event was hosted by The Department of Social Development, alongside other state Departments and Agencies such as; South African Revenue Services (SARS), Immigration South Africa, National Lottery, Public Protector. The targeted purpose of the roadshow was reportedly aimed at […]

Social

ʼn Outydse Kersfees

Michele du Plessis Kersfees sal nie Kersfees wees sonder die wonderlike aromas van kaneel, gemmer, tiemie, roosmaryn… die reuk van koekies wat bak, gemmerbier, gebakte aartappel met paprika en knoffel nie. Kersfees was altyd ʼn fees. Familie wat saam kuier, bak en brou. Ouma wat daarop aandring om dinge háár manier te doen want sy […]

News Social

Matthys Roets inspireer Sabie

D van wyk Twintig dae: twintig vertonings in twintig verskillende dorpe.  Matthys Roets, alombekende en geliefde sanger, pak definitief niks halfhartig aan nie. Op Vrydag, 1 Desember, het hy ʼn optrede by Ligna Lodge in Sabie gehad. ʼn Intieme groep van sowat 50 mense het gesmul aan uithaler boerekos en geluister na sy hartsmusiek. Die […]