Social

Wil jy ‘n verskil maak?

Baie van ons se Nuwejaarsvoornemens was om ‘n verskil te maak.  Ons het dalk met ‘n spoed weggespring en ‘n klomp beloftes aan onsself en ander gemaak om meer betrokke te wees in die gemeenskap of om ‘n helpende hand te wees vir ‘n bejaarde of kind wat swaarkry.  Maar die jaar het aangestap en […]

Schools

Sabie Laerskool vier die lente

Sabie Laerskool se twee-jaarlikse Dames Lente tee was op 2 September aangebied in die skoolsaal.  180 Dames en 2 brawe mans het hul kaartjies gekoop om die skool se fondsinsameling by te staan. “Ons het die tafels in skakerings van pienk gedek met die heerlikste snoeperye vir ons gaste.  Ons   gaskunstenaar was Rian Ungerer van […]

News

Devastating fires destroy homes

By Ephraim Manyanga. At least eight families were left homeless after devastating fires destroyed their homes. On Monday, August 28, at approximately 0700 hours, 11 shacks were burnt down in Area 3, Simile in Sabie. According to a source, it is said that all dwellers of the shacks were people that already had gone to […]

News

Wat hou die toekoms vir Afrikaanse skoliere in?

News Desk Solidariteit Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het met die Wolkskool vorendag gekom om aan die veranderende behoeftes van vandag se skoliere te voorsien. “In vandag se tyd is skool nie meer soos dit in die verlede was nie. Kinders word reeds van vroeg af deur ’n menigte uitdagings gekonfronteer wat volwassenes maar net […]

Schools

Woodlands School Open Day

By Ephraim Manyanga Not sure where to place your children in school next year?  If you stay in the region of Sabie, look no further for Woodlands School is the answer. Woodlands School held their Open day on September 1. The school’s vision and mission are: “Woodlands School aims to provide quality education in a […]