Health

Kos vir kleuters

Michele du Plessis Kleuters (van een tot ses jaar) benodig goeie voeding, aangesien hierdie ouderdomsgroep besondere groei en vaardigheidsontwikkeling beleef. Hulle groei konstant; bene, tande en spiere ontwikkel en ʼn kind wat gesond en goed gevoed is, het genoeg energie om te reageer op en te leer uit stimuli in sy of haar omgewing. “Die […]