Kremetartboom

Michele du Plessis Die gedig van TT Cloete beskryf die kremetartboom (Adansonia digitata) in woorde wat die boom voor jou optower. Vele name vir die boom word gebruik: baobab, Cream […]