Michele du Plessis Saartjie is vyf jaar oud en bly op ʼn plaas saam met haar mamma en pappa. Saartjie is baie lief vir al die diere op die plaas en speel graag met hulle want sy het nie maatjies op die plaas nie. Dit is ook te ver om elke dag dorp toe te […]
Entertainment
Die stoute katte
Michele du Plessis In Ouma se huis bly drie stoute katte. Maar, Ouma noem hulle haar skatte. Ek sal jou vertel hoekom Ouma nie skel En hul stoutigheid haar nie kwel. Ouma is oud en die katte is stout Maar hul oulikheid is hul behoud. En daar waar Ouma werk en woel Speel die […]