Books & Authors News

Riddle Competition

Michele du Plessis In the previous edition of GPS News, a riddle competition had young and old guessing and enjoying the riddles. As the riddle competition was such a success, considering all the entries that we received, that Valerie Kemp, Editor, decided that another riddle competition is a must. The winner of the first riddle […]

Books & Authors News

Naledi en GPS News Boekresensie: Wen die boek!

News Desk Donker Bloeisels, ʼn debuutroman, geskryf deur Jacques le Roux, beeld die skoonheid en genesende krag van liefde en vergifnis uit. Ook die reis waarop ons elkeen soms moet gaan om persoonlike probleme te konfronteer. Die atmosfeer was swaar tydens ʼn boekbekendstelling in Durbanville die afgelope Donderdagaand by die pragtige Lindy van Niekerk Kunsgalery. […]

Books & Authors

Benna en die ballon

Michele du Plessis Benna gaan vir die eerste keer na die groot skool toe en hy is nie baie gelukkig daaroor nie. Hy sou veel eerder terug gegaan het kleuterskool toe want al sy maatjie is daar. Benna se mamma het hom mooi verduidelik dat hy moet skool toe gaan, anders gaan die lammervanger hom […]

Books & Authors

Wenner van Die Rooi Trem

In die vorige uitgawe van GPS News kon een gelukkige leser Die Rooi Trem, uitgegee deur Naledi, wen.  Een vraag moes beantwoord word. Vraag: Waar het Henk en Stephanie mekaar die eerste keer ontmoet? Antwoord: Die twee mense het mekaar ontmoet by die Hoërskool Sasolburg in 1969. Baie geluk aan Tanya Peens van Sabie; sy […]

Books & Authors

Die Rooi Trem vir een gelukkige leser

News Desk Eers wou Henk en Stephanie Rappard die gebeure en die essensie van hul “sielsgenootskap” probeer verwoord, en ʼn boek het eindelik ʼn lewe van sy eie gekry: “Die Rooi Trem” is gebore. “Hierdie liefdesverhaal strek van Suid-Afrika na Nederland en weer terug. Magiese oomblikke wanneer amper-vergete herinneringe meteens klokhelder opgeroep word; die elke dag […]