Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

So ‘n paar jaar terug het Old Man River mos hierdie lawwe idee in sy kop gekry om meer oefening in te kry. Ek het die storie van die kant af bekyk en nie veel gesê nie. Dis nou totdat hy gereken het ek moet saam doen…   Nou kyk, ek en oefeninge is nie […]

Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

Ek weet nie altyd of lente so ‘n goeie ding is nie. Sien, daar is al hierdie lente bloeisels en stuifmeel en blomme en stuifmeel en al wat ‘n floppen female is dra perfume wat soos blomme en stuifmeel ruik. Wat is dit tog met die mense? My sinusse protesteer, my budget is na moer […]

Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

Lank, lank gelede was daar ‘n dorpie aan die oewers van ‘n pragtige rivier. Hier het die inwoners gebly, getrou, kinders gekry en dood gegaan. En die volgende geslag het maar net weer dieselfde gedoen. Tot vervelens toe. Nuwe mense het bygekom en hulle gatvelle is vir die eerste vyf jaar deur die locals afgetrek […]

Alternatiewe Anna

Alternatiewe Anna

Vandag wil ek julle vertel van die GPS News se Editor Vroutjie. Nou kyk, almal weet dat sy ‘n hart van goud het. Hoe sy die soliede goue hart saamdra, weet ek nie, want dit moet baie swaar weeg… En almal dink sy is ‘n softie, wat waar is aan die eenkant, maar sy het […]

Alternatiewe Anna

Die kommin in die girl…

Kyk, as daar nou een plek is waar jy mense se ware, commen kleure sien uitkom, is dit by troues. Veral daardie waar die drank verniet is want die bruid se pa is stinkryk. Nou praat ek van daardie troues waar almal uitgenooi word, almal behalwe die bruid se ma se agterlike familie wat sy […]