Advertorials News Sabie

Sugar and Spice

Maxine du Plessis Met die aankoms by Sugar and Spice in Sabie besef ek dat hierdie ʼn spesiale ervaring gaan wees. Baie moeite het in die mooimaak proses ingegaan, binne en buitekant die winkel. Met die intrapslag omvou die warm padstal atmosfeer my met vars gebakte reuke van warm sjokolade, karamel en kaneel. Kleurvolle bottels […]