Voor:  Thomas Steenkmap en agter Jarred Smuts

Fondsinsameling in kleur

News, School Sport, Schools, Sport

11 Februarie 2015

Laerskool Witrivier het ‘n fondsinsameling,die Colour Run, vir hulle eerste Netbalspan op Saterdag, 6 Februarie gehou. Dit was by Laerskool se sportsvelde plaasgevind en oor die 300 inskrywings was vir deelname ontvang.

Deelnemers was van alle ouderdomme en het bestaan uit ouers, kleuters, personeel en die leerlinge. Almal was oortrek met ‘n reënboog van kleure. ‘n Hele aantal borge was betrokke en hulle sluit in; Elzaan Dodkins ( Zeplan Graphics), Duncan en Engela Elvey (Big Bear Spur) en Tracey en JD van der Heever. Die mede-organiseerder was Shanlyn de Beer.

Meer fotos te sien by http://gpsnews.co.za/?p=16098 of gaan na Galleries, Schools.
Foto: Voor: Thomas Steenkmap en agter Jarred Smuts.

Leave a Reply