Van links: Tsakani Thobela (0/12 Seuns) en Thabang Shongwe.

Laerskool Witrivier sport nuus

News, School Sport, Schools, Sport

Lianda Naudé
18 Augustus 2015

Ses hokkiespanne van Laerskool Witirivier het teen Uplands College in die Hokkieliga op Woensdag, 5 Agustus, gespeel. Die spanne het die ouderdomsgroepe van onder 11, 12 en 13 ingesluit.

Laerskool Witirivier het die liga met gemengde welslae afgesluit;
Onder 11 Dogters eindig gelykop met 0/ 0
Onder 11 Seuns verloor 2/3
Onder 12 Dogters wen 1/0
Onder 12 Seuns eindig gelykop 2/2
Onder 13 Dogters verloor 0/1
Onder 13 Seuns verloor 1/0

Dieselfde hokkiespanne van Laerskool Witrivier het ook op Woensdag, 12 Agustus, teen Laerskool Bergland gespeel. In hierdie kragmeeting het all die spanne met gelyke tellings geëndig.

Nog fotos kan gesien word by skakel http://gpsnews.co.za/?p=13109 of gaan na Galleries Schools.

Leave a Reply