Community News Social

Huweliksklokkies lui vir Sabie paar

Na ‘n vriendskap en saam stap in die oggende vir gesondheid, het liefde weer sy weg gevind.

Lieze Loots en Keith Henriques van Sabie is op 1 Februarie om 16h00 in die huwelik bevestig by die pragtige “The Class Room” in Hermanus in die Wes Kaap.  Namens GPS News en personeel wil ons julle twee baie geluk wens.  Mag ons Hemelse Vader julle seën in jul huwelik, julle verdien om gelukkig te wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *