News Schools

Prestige Prysuitdeling

Die Prestige Prysuitdeling van Laerskool Witrivier het onlangs plaasgevind. Van die top presteerders is:

Michael Swanepoel: Swem:  Senior Swemmer van die jaar; Hokkie:  Senior Speler van die jaar en Leerling met deursettingsvermoë op sportgebied

Amè Quinn: Hokkie:  Senior Speelster van die jaar; Senior sport dogter van die jaar en Akademie:  Koos Grove trofee – Engels 1ste Addisionele taal Gr.6.

Callum van Staden: Rugby:   Senior Speler van die jaar; Atletiek:  Beste Senior seunsprestasie en Senior sportseun van die jaar.

Rosemarie Oberholzer, Dux leerder van 2019, ontvang: Kultuur:  Senior Toekenning vir die jaar.

Akademie: Engels Huistaal Gr 7 – White River Ladies Tabler’s trofee; Sosiale Wetenskap Gr 7 – Lüneburg trofee; Ekonomiese Bestuurswetenskap Gr 7 – Hi Tech trofee; Natuurwetenskap Gr 7 – L.K. trofee ; Wiskunde Gr 7 – O.T.K. trofee ; Tegnologie Gr 7 – Philip Meyer trofee; Sport, Kultuur en Akademie – Hein Jacobs trofee

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *