News Schools Sport

Laerskool Numbi se top presteerders

Maxine du Plessis

Laerskool Numbi het hul top 10 akademiese presteerders aangekondig vir 2019, kwartaal 1.  Beste in elke graad, vanaf graad 4 – 7. Graad 4 se top presteerder, Johan van Staden het ‘n gemiddeld van 90%; Graad 5 se top presteerder, Micayla Shepheard het ‘n gemiddeld van 87,50%; Graad 6 se top presteerder, Eugenie Kisasu het ‘n gemiddeld van 90,17%; graad 7 se top presteerder, Unathi Ngomane het ‘n gemiddeld van 92,56%. Baie geluk met julle goeie prestasies.

Laerskool Numbi is baie trots op julle!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *