News Social

Gert Tube Race: Ons gaan jou mis

Michele du Plessis

This was the last year for Gert Delport and his involvement with the Sabie Tube Race. Gert Tube Race, we are going to miss you. Thank you for being such an awesome person and your support of Sabie and the community.

In Gert se eie woorde: “Ek was ses jaar involved met die Sabie Tube Race deur Round Table 64 White River. Ek sou dit nie kon doen sonder Lizette se hulp en die ondersteuning van almal wat gehelp het in Sabie se Chambers of Commerce en ook die beneficiaries nie.

Mense soos julle, Pottie, Frank, Cansa en Gerrie maak dit moeilik om nie meer betrokke te wees nie, my hart is baie seer en ek pik nou ʼn traantjie terwyl ek tik. Ek gaan dit mis, veral die mense wat ons leer ken het wat elke jaar terug gekom het (ons is vir braai reg oor die land genooi). Ek sal nog volgende jaar bietjie betrokke wees maar op die kantlyn. Dankie vir alles!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *