Books & Authors

Wenner van Die Rooi Trem

In die vorige uitgawe van GPS News kon een gelukkige leser Die Rooi Trem, uitgegee deur Naledi, wen.  Een vraag moes beantwoord word.

Vraag: Waar het Henk en Stephanie mekaar die eerste keer ontmoet?

Antwoord: Die twee mense het mekaar ontmoet by die Hoërskool Sasolburg in 1969.

Baie geluk aan Tanya Peens van Sabie; sy is die gelukkige wenner van die boek.

Baie dankie aan almal wat ingeskryf het. Ons het inskrywings van sover as Val-Le-Mer, by die Vaal Marina ontvang.

Die boek is by boekwinkels beskikbaar of kan aanlyn bestel word by Naledi Uitgewers of op die webwerf www.rimpeleffek.com.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *