Laerskool Sabie oud-leerlinge presteer

News

News Desk

Chante Gouws, oud leerling van Laerskool Sabie, is verkies tot hoofdogter van Hoërskool Rob Ferreira en Nhlanhla Maseko is verkies tot ʼn koshuis prefek aan Hoërskool Rob Ferreira. Oud-leerlinge van Sabie Laerskool, Huis Herman Davin, seuns koshuis van Nelspruit Hoërskool ontvang die volgende toekennings: Estiaan – Koshuisvader se toekenning, 2018, Thando as Skiewie van die Jaar 2018 en Kees-Piet Barnhoorn ontvang die Mees veelsydige leerling, 2018, toekenning. Baie geluk aan al die uitblinkers.

 

 

Leave a Reply