Laerskool Sabie Brokkies

Schools, Uncategorized

Die Grondslagfase van Laerskool Sabie het onlangs ʼn entrepreneursdag gehou. ʼn Groot verskeidenheid van stalletjies het seker gemaak dat diegene wat geld in die sak het, dit sal spandeer.

Erfenisdag is op ʼn vrolike noot gevier by Laerskool Sabie. Tradisionele drag in vele skakerings het die skooldag opgehelder.

Leave a Reply