Radio Laeveld 100.5fm in gesprek met GPS News

News

GPS News het die voorreg om elke tweede Woensdag, net na die verspreiding van die nuwe koerant, in gesprek met Roelf van Jaarsveld in sy program Dagblad te wees.  Dit begin om 13h00.  Dit gee GPS News die geleentheid om te gesels met die luisteraars oor ons kontrei, die koerant en die gebeurtenisse in en om ons dorpe.

Skakel gerus in op Radio Laeveld 100.5fm vir luistergenot met musiek, rubrieke, nuus en interessante geselsies.  Hierdie radiostasie doen eer aan die gesegde:  Local is Lekker!

Leave a Reply