Naledi: Kompetisie

Books & Authors

News Desk

Naledi publiseerders het vir ‘n tydperk van twee jaar vir GPS News se Afrikaanse lesers ‘n boekkompetisie aangebied waarby hulle twee boeke elke maand geskenk het. Die kompetisie was uiters gewild onder die lesers. Dit is met genoegdoening dat GPS News aankondig dat ons weereens, in samewerking met Naledi, die kompetisie kan aanbied.

Die Goddelike Komedie, deur Cas Vos is n merkwaardige vertaling van dele uit die Divina Commedia van Dante Alighieri. Beantwoord die onderstaande vraag om in aanmerking te kom om die boek te wen.

Vraag: Waaraan kan Dante se lang reis gekoppel word?

Stuur asseblief jou antwoord per epos aan editor@gpsnews voor 12 uur op 2 Oktober.

Leave a Reply