Schools

Laerskool Sabie Brokkies

Michele du Plessis

 Sprekers van Laerskool Sabie het aan die Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem. Karla Coetzee en Juane Le Roux is gekies om aan die Provinsiale Redenaarskompetisie in Afrikaans Huistaal te gaan deelneem. Lesedi Dibakoane was chosen to take part in the National Competition for English Home Language.

 Thato Mathebula is the newly elected Vice President of Mpumalanga Chess.“We are truly proud of you, Mr Mathebula, and you are a true ambassador of our school.”

 In n krieket wedstryd teen Skukuza wen die seuns O/11 met 9 paaltjies en die eerste span wen in ‘n naelbytstryd uiteindelik met 5 lopies. Speler van die wedstryd is Phillip met ‘n onoorwonne 78 lopies en 3 paaltjies.

 Die uitslae vir die Kringkampioenskap-Landloop op Lydenburg is as volg: Nhlakanipho Mduduzi (11), Siphosinhle Mathonsi (18), Marko Matthee (12) en Mpho Motankisi (13). Die uitslae vir Matimba Mndawe en Kamogelo Maboke is nog nie ontvang nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *