Innibos News Social

Innibos Kuns-in-beweging-parade

Nuuskantoor
3 Julie 2017

Die Innibos Kuns-in-beweging-parade sal deel wees van die amptelike opening van die fees. Die parade sal deur die strate van Mbombela beweeg om unieke kunswerke en Mpumalanga se kultuur uit te beeld. Dit sluit in kleurvolle vlotte en interessante uitrustings deur byna 800 deelnemers. Die parade sal op Woensdag, 5 Julie om 10:00 by City Centre begin, ʼn roete deur die dorp volg en by Lowveld High School eindig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *