Local Sport News Schools

Leerling spog op die sportveld

Nuuskantoor
2 Junie 2017

Laerskool Witrivier leerling, Kayla de Villiers, is gekies vir die Mpumalanga Hokkie onder 13A-span. Kayla, ‘n graad sewe leerling, gaan nou as voorspeler haar provinsie by die toernooi in Potchefstroom vanaf 2 tot 6 Julie verteenwoordig. Sy is ook vir die Neltbal Mpumalanga onder 13 span gekies waar sy in die toernooi in Boksburg sal deelneem wat ook gedurende die vakansie sal plaasvind. In die foto is Kayla de Villiers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *